Blog Besprekings


Ek soek beskerming in Allah teen Satan die verworpene en ek begin met die Naam van Allah, die Alomgenadige, die Genadigste.

Blog Besprekings:

Hier word dinge reguit gepraat... en praat moet ons want hoe sal mense anders weet... en dit is baie belangrik dat jy deelneem aan die debat juis omdat jou bydrae so belangrik is, en al stem ons net saam om nie saam te stem nie dan het ons tog steeds iets bereik... 

http://blogs.litnet.co.za/Saad/sagte-ineenstorting-van-die-christendom-en-verwelkoming-van-ontredderde-christene-as-moslems

http://letterdash.com/Saad/prof-spangenberg-se-vanbinne-die-christendom-wat-moslems-al-vir-jare-vanbuite-se