'n Afrikaanse Moslem Webtuiste
Die Boodskap van die Koran vir vandag en vandag se mense
Waar in die Koran?
Ek soek beskerming in Allah teen Satan die verworpene en ek begin met die Naam van Allah, die Alomgenadige, die Genadigste.
Temastudies:
So Allah wil sal ek graag hier 'n lys van al die onderwerpe en woorde in die nuwe
vertaling wil lys met teksverwysings sodat lesers onderwerpe kan naslaan.
Epos my intussen as jy na iets soek, asseblief...