Hoofstukke

 
Die Boodskap van die Koran

'n Liefdeswerk deur S'aad en Sadia Bekker

Kliek net op 'n Hoofstuk...

1. Die Aanhef / Surah Al-Fatiha

2. Die Koei wat die Israeliete moes offer / Surah Al-Baqarah

3. Die Familie van Imran / Surah Al-Imran

4. Die Vroue / Surah Al-Nisa

5. Die Maaltyd / Surah Al-Maidah

6. Die Beeste / Surah Al-An'am

7. Die Hoogtes / Surah Al-A'raf

8. Die Oorlogsbuit / Surah Al-Anfal

9. Berou / Surah Al-Taubah 

10. Jona / Surah Yunus 

11. Hud, boodskapper aaan die mense van Ad / Surah Hud

12. Die verhaal van Josef / Surah Yusuf

13. Die Donderweer verkondig Sy Reinheid en Lof / Surah Al-Ra'd 

14. Abraham / Surah Ibrahim

15. Die Rotsland / Surah Al-Hijr 

16. Die Heuningby: 'n unieke Goddelike Wonder / Die Seën van Allah // Surah Al-Nahl / Surah Al-Ni'am  

17. Die Kinders van Israel / Die Middernagreis van die Profeet // Surah Bani Isra'il / Al-Isra

18. Die Grot / Surah Al-Kahf

19. Maria / Surah Maryam 

20. “Ta-Ha” ook genoem: Die verhaal van Moses /
Surah Ta-Ha ook genoem: Surah Kalim


21. Die Profete / Surah Al-Anbiya

22. Die Pelgrimstog / Surah Al-Hajj

23. Die Gelowiges / Surah Al-Mu’minun

24. 
Die Lig van Allah / Surah An-Nur

25. Die Maatstaf vir Reg en Verkeerd / Surah Al-Furqan

26. Die Digters wat onwaarhede versin / Surah As-Shu’are

27. Die Mier / Surah An-Naml

28. Die verhale / Surah Al-Qasas 


... vanaf Hoofstukke 29 tot 84 is nog op die vertaaltafel, soos Allah wil... jou gebed word waardeer vir krag, leiding en insig... maar hier volg darem ook al Hoofstukke 85 tot 114... en dis pragtig: alle lof kom Allah toe:


85. Die Sterrestelsels / Surah Al-Baruj

86. Die Helder Sterre / Surah Al-Tariq

87. Die Allerhoogste / Surah Al-A'La

88. Die Oorweldigende Gebeurtenis / Surah Al-Ghashiyah

89. Die Dagbreek / Surah Al-Fajr

90. Die Stad / Surah Al-Balad

91. Die Son / Surah As-Shams

92. Die Nag / Surah Al-Lail

93. Die Voormiddag / Surah Ad-Duha

94. Vrede in die Hart / Surah Al-Inshirah

95. Die Vy / Surah At-Tin


96. Die Gestolde Bloed / Surah Al-Alaq

97. Die Nag van Majesteit / Surah Al-Qadr 

98. Die Duidelike Bewys / Surah Al-Bayyinah  


99. Die Aardbewing / Surah Az-Zilzal

100. Die Hardlopende Perde / Surah Al-Adiyat

101. Die Treffende Gebeurtenis / Surah Al-Qariah  

102. Die mens kompeteer in die bymekaarmaak van rykdom / Surah At-Takathur  


103. Die Tyd / Surah Al-'Asr

104. Die Lasteraar, Rugsteker, Karakterskender / Surah Al-Humazah  


105. Die Olifant / Surah Al-Fil

106. Die Koereisj / Surah Al-Quraish


107. Die Klein Geskenkies / Surah Al-Ma'un

108. Die Oorvloed / Surah Al-Kauthar  


109. Die Ongelowiges / Surah Al-Kafirun

110. Die Hulp / Die Vaarwel // Surah An-Nasr / Surah At-Tawdi


111. Die Vlam / Surah Al-Lahab

112. Die Opregtheid / Surah Al-Ikhlas


113. Die Dagbreek / Surah Al-Falaq

114. Die Mensdom / Surah An-Nas


Alle lof kom Allah toe!