'n Afrikaanse Moslem Webtuiste
Die Boodskap van die Koran vir vandag en vandag se mense
Name van Allah in Arabies
Ek soek beskerming in Allah teen Satan die verworpene en ek begin met die Naam van Allah, die Alomgenadige, die Genadigste.
Die Pragtige Name van Allah in Arabies. Kliek op 'n Naam vir meer inligting:
Allah
Rabb = Skepper, Voorsiener en Onderhouer
Ar-Rahmaan = Alomgenadige
Ar-Raheem = Genadigste
Al-Malik = Skepper-Eienaar en Regter
Al-Quddus = Heilige Volmaakte
As-Salaam = Vredegewer
Al-Mu'min = Beveiliger
Al-Muhaymin = Beskermer
Al-A'zeez = Almagtige
Al-Jabbaar = Onkeerbare Hersteller en Aanvuller
Al-Mutakabbir = Alomglorierykste
Al-Khaaliq = Skepper
Al-Baari = Uitvinder
Al-Musawwir = Vormer
Al-Ghaffaar = Oor-en-oor-Vergewende
Al-Qahhaar = Allesoorheersende
Al-Wahhaab = Skenker
'n Paar Name kort nog hier tussenin...
Al-Ghafoor = Meesvergewende
Al-Ghafir = Sondebedekende Vergewer
Die res volg eersdaags, soos Allah wil...