Name van Allah alfabeties

Ek soek beskerming in Allah teen Satan die verworpene en ek begin met die Naam van Allah, die Alomgenadige, die Genadigste.

Die Pragtige Name van Allah alfabeties. Kliek op 'n Naam vir meer inligting:

Allah

Allesoorheersende

Almagtige

Alomgenadige

Alomglorierykste

Beskermer

Beveiliger

Genadigste

Heilige Volmaakte

Meesvergewende

Onkeerbare Hersteller en Aanvuller

Oor-en-oor-Vergewende

Skenker

Skepper

Skepper-Eienaar en Regter

Skepper, Voorsiener en Onderhouer

Sondebedekende Vergewer

Uitvinder

Vormer

Vredegewer



Die res volg eersdaags, soos Allah wil...