Name van Allah in volgorde

Ek soek beskerming in Allah teen Satan die verworpene en ek begin met die Naam van Allah, die Alomgenadige, die Genadigste.

Die Pragtige Name van Allah in volgorde. Kliek op 'n Naam vir meer inligting:

Allah

Skepper, Voorsiener en Onderhouer

Alomgenadige

Genadigste

Skepper-Eienaar en Regter

Heilige Volmaakte

Vredegewer

Beveiliger

Beskermer

Almagtige

Onkeerbare Hersteller en Aanvuller

Alomglorierykste

Skepper

Uitvinder

Vormer

Oor-en-oor-Vergewende

     'n Paar name kort nog hier tussenin...

Meesvergewende

Sondebedekende Vergewer

Allesoorheersende

Skenker

Die res van die name volg eersdaags, soos Allah wil...