'n Afrikaanse Moslem Webtuiste
Die Boodskap van die Koran vir vandag en vandag se mense
Was hy 'n bose of goeie man?
Was Mohammed 'n bose mens of 'n goeie mens?
In die nie-Moslem wêreld is daar allerhande berigte en argumente wat die rondte doen dat Mohammed, die Boodskapper van Allah in Islam, 'n bose man was.
Moslems glo egter dat hy 'n goeie man was: maar hoe geldig is ons geloof?
Nie-Moslems haal allerhande artikels uit onder andere Wikipedia aan en uit die Hadith en kom dan tot die gevolgtrekking dat hy 'n slegte mens was en daarby nog boos ook omdat hulle van mening is dat hy onder andere 'n pedofiel was deur met Aisha op so 'n jong ouderdom te getrou het?
Wel, kyk gerus na die volgende artikels en besluit self:
1. Mohammed en Aisha
2. Tien argumente om laster teen Mohammed en Aisha te weerlê