Wat wil jy weet?

Ek soek beskerming in Allah teen Satan die verworpene en ek begin met die Naam van Allah, die Alomgenadige, die Genadigste.

Wat wil jy graag in hierdie Webtuiste vir Afrikaanssprekende Moslems sien?

Omdat dit 'n Webtuiste vir alle Moslems, vriende van Moslems en belangstellendes is wat graag oor Islam in Afrikaans sal wil lees : Maleisies, Afrikaner, Indiër, Sesotho of wie jy ookal is, e-pos my asseblief en sê my wat dink jy van die idee en wat jou behoefte is.

Alhoewel ek dit vanuit my perspektief en behoeftes begin het, is jy meer as
welkom, inteendeel sonder jou bydrae en kritiek is dit nie suksesvol nie.

So Allah wil... epos my solank met jou vrae en gedagtes, asseblief...